Deuteronómium 9:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die Here julle uit Kades-Barnéa gestuur het met die woorde: Trek op en neem die land in besit wat Ek julle gegee het — was julle wederstrewig teen die bevel van die Here julle God en het julle Hom nie geglo en na sy stem nie geluister nie.

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:17-29