Deuteronómium 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n groot volk van hoë gestalte, die kinders van die Enakiete, wat jy self ken en van wie jy hoor sê het: Wie kan standhou voor die kinders van Enak?

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:1-3