Deuteronómium 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n land waarin jy brood sonder skaarste sal eet, waarin niks jou sal ontbreek nie; ’n land waarvan die klippe yster is, en uit die berge waarvan jy koper sal uitkap;

Deuteronómium 8

Deuteronómium 8:4-11