Deuteronómium 7:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy mag geen gruwel in jou huis inbring nie, sodat jy nie net so onder die banvloek kom nie; jy moet daar heeltemal ’n afsku van hê en dit geheel en al as gruwel beskou; want dit is onder die banvloek.

Deuteronómium 7

Deuteronómium 7:18-26