Deuteronómium 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy sal al die volke verteer wat die Here jou God aan jou oorgee; jou oog mag hulle nie verskoon nie, en jy mag hulle gode nie dien nie; want dit sal vir jou ’n strik wees.

Deuteronómium 7

Deuteronómium 7:7-18