Deuteronómium 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geseënd sal jy wees bo al die volke; daar sal by jou geen man of vrou onvrugbaar wees nie, ook nie onder jou vee nie.

Deuteronómium 7

Deuteronómium 7:6-17