Deuteronómium 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jou seun jou later vra en sê: Wat beteken die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat die Here onse God julle beveel het?

Deuteronómium 6

Deuteronómium 6:14-25