Deuteronómium 5:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het die stem van julle woorde gehoor toe julle met my gespreek het. Toe sê die Here vir my: Ek het gehoor die stem van die woorde van hierdie volk wat hulle met jou gespreek het; dit is alles goed wat hulle gespreek het.

Deuteronómium 5

Deuteronómium 5:20-33