Deuteronómium 5:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want wie is daar van alle vlees wat die stem van die lewende God uit die vuur hoor spreek het soos ons en in die lewe gebly het?

Deuteronómium 5

Deuteronómium 5:18-29