Deuteronómium 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland ’n slaaf was, en die Here jou God jou daarvandaan uitgelei het deur ’n sterke hand en ’n uitgestrekte arm; daarom het die Here jou God jou beveel om die sabbatdag te hou.

Deuteronómium 5

Deuteronómium 5:5-21