Deuteronómium 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En watter groot nasie is daar wat sulke regverdige insettinge en verordeninge het soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:5-16