Deuteronómium 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onderhou dit dan en doen dit; want dit is julle wysheid en julle verstand voor die oë van die volke wat al hierdie insettinge sal hoor en sê: Waarlik, hierdie groot nasie is ’n wyse en verstandige volk.

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:1-8