Deuteronómium 4:47-49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

47. en hulle het sy land in besit geneem en die land van Og, die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan, teen sonop;

48. van Ároër af, wat aan die kant van die Arnonrivier lê, tot by die berg Sion, dit is Hermon,

49. en die hele Vlakte oos van die Jordaan, teen sonop tot by die See van die Vlakte, onderaan die hange van Pisga.

Deuteronómium 4