Deuteronómium 4:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit die hemel het Hy jou sy stem laat hoor om jou te onderrig; en op die aarde het Hy jou sy groot vuur laat sien, en jy het sy woorde uit die vuur gehoor.

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:35-42