Deuteronómium 4:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here jou God is ’n barmhartige God; Hy sal jou nie verlaat en jou nie in die verderf stort nie; en Hy sal die verbond van jou vaders wat Hy hulle besweer het, nie vergeet nie.

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:21-38