Deuteronómium 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel.

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:1-3