Deuteronómium 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele — want julle het géén verskyning gesien op die dag dat die Here by Horeb uit die vuur met julle gespreek het nie —

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:10-23