Deuteronómium 34:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die Here Moses beveel het.

Deuteronómium 34

Deuteronómium 34:1-12