Deuteronómium 34:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het vir hom gesê: Dit is die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee; Ek het jou dit met jou oë laat sien, maar jy sal daarheen nie oortrek nie.

Deuteronómium 34

Deuteronómium 34:1-6