Deuteronómium 34:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moab na die berg Nebo, die top van Pisga wat teenoor Jérigo lê; en die Here het hom die hele land, Gílead tot Dan toe, laat sien;

Deuteronómium 34

Deuteronómium 34:1-6