Deuteronómium 33:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van Levi het hy gesê: U Tummim en u Urim is vir die man, u gunsgenoot, u wat deur U beproef is in Massa, met wie U getwis het by die waters van Mériba;

Deuteronómium 33

Deuteronómium 33:3-17