Deuteronómium 33:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gesê: Die Here het gekom van Sinai en vir hulle opgegaan van Seïr af; Hy het in ligglans verskyn van die gebergte Paran en gekom van heilige tienduisende af; aan sy regterhand was vlammende vuur vir hulle.

Deuteronómium 33

Deuteronómium 33:1-7