Deuteronómium 33:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy eersgebore stier — heerlikheid is syne, en sy horings is buffelhorings; daarmee sal hy die volke stoot, die eindes van die aarde almal saam. En dit is die tienduisende van Efraim, en dit is die duisende van Manasse!

Deuteronómium 33

Deuteronómium 33:8-24