Deuteronómium 33:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Seën, Here, sy krag, en laat die werk van sy hande U welgevallig wees; verpletter die lendene van die wat teen hom opstaan en hom haat, sodat hulle nie kan opstaan nie.

Deuteronómium 33

Deuteronómium 33:7-19