Deuteronómium 32:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want dit is geen vergeefse woord vir julle nie, maar dit is julle lewe; en deur hierdie woord sal julle die dae verleng in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:46-51