Deuteronómium 32:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jubel, o nasies, oor sy volk, want Hy sal die bloed van sy knegte wreek, en Hy sal wraak oefen op sy teëstanders en versoening doen vir sy land en sy volk.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:37-52