Deuteronómium 32:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat die vet van hulle slagoffers geëet het, die wyn van hulle drankoffer gedrink het? Laat hulle opstaan en julle help, dat daar oor julle ’n beskerming kan wees!

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:29-44