Deuteronómium 32:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My kom die wraak toe en die vergelding, op die tyd as hulle voet sal wankel; want die dag van hulle ondergang is naby, en wat oor hulle beskik is, kom gou.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:28-42