Deuteronómium 32:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het hom gevind in ’n woestynland en in ’n woeste wêreld, vol gehuil van die wildernis; Hy het hom omring, op hom ag gegee, hom bewaak soos sy oogappel.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:1-20