Deuteronómium 31:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het aan Josua, die seun van Nun, bevel gegee en gesê: Wees sterk en vol moed, want jý sal die kinders van Israel inbring in die land wat Ek hulle met ’n eed beloof het; en Ek sal met jou wees.

Deuteronómium 31

Deuteronómium 31:15-30