Deuteronómium 31:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Skryf dan nou vir julle hierdie lied op, en leer dit aan die kinders van Israel; lê dit in hulle mond, dat hierdie lied vir My ’n getuie teen die kinders van Israel kan wees.

Deuteronómium 31

Deuteronómium 31:17-24