En die Here het in die tent in ’n wolkkolom verskyn terwyl die wolkkolom by die ingang van die tent bly staan het.