Deuteronómium 30:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here jou God sal jou bring in die land wat jou vaders in besit geneem het, en jy sal dit in besit neem; en Hy sal aan jou goed doen en jou vermenigvuldig meer as jou vaders.

Deuteronómium 30

Deuteronómium 30:1-6