Deuteronómium 30:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat ek jou vandag beveel, is om die Here jou God lief te hê, in sy weë te wandel en sy gebooie en sy insettinge en sy verordeninge te hou, sodat jy kan lewe en vermenigvuldig en die Here jou God jou mag seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

Deuteronómium 30

Deuteronómium 30:9-17