Deuteronómium 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons het hulle met die banvloek getref soos ons met Sihon, die koning van Hesbon, gedoen het deur elke stad, manne, vroue en kinders met die banvloek te tref.

Deuteronómium 3

Deuteronómium 3:2-14