Deuteronómium 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem; daar was geen vesting wat ons van hulle nie afgeneem het nie: sestig stede, die hele landstreek Argob, die koninkryk van Og in Basan.

Deuteronómium 3

Deuteronómium 3:1-14