Deuteronómium 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het ek Josua in dié tyd beveel en gesê: Jou oë het alles gesien wat die Here julle God aan hierdie twee konings gedoen het. So sal die Here aan al die koninkryke doen waarheen jy oortrek.

Deuteronómium 3

Deuteronómium 3:19-28