Deuteronómium 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net julle vroue en julle kinders en julle vee — ek weet dat julle baie vee het — kan in julle stede bly wat ek aan julle gegee het;

Deuteronómium 3

Deuteronómium 3:11-25