Deuteronómium 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hierdie land het ons in dié tyd in besit geneem: van Ároër af, wat by die Arnonrivier lê, en die helfte van die gebergte van Gílead met die stede daarvan het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.

Deuteronómium 3

Deuteronómium 3:11-22