Deuteronómium 28:67 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die môre sal jy sê: Ag, was dit maar aand! En in die aand sal jy sê: Ag, was dit maar môre! — vanweë die skrik van jou hart wat jou sal aangryp, en vanweë die gesig van jou oë wat jy sal sien.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:57-68