Deuteronómium 28:65 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie, en vir jou voetsool sal daar geen rusplek wees nie; maar die Here sal jou daar ’n bewende hart gee en smagtende oë en ’n kwynende siel.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:59-68