Deuteronómium 28:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal jou in benoudheid bring in al jou poorte totdat jou hoë en versterkte mure val waarop jy in jou hele land vertrou het; ja, hulle sal jou in benoudheid bring in al jou poorte in jou hele land wat die Here jou God jou gegee het.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:48-59