Deuteronómium 28:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sal jy jou vyand wat die Here teen jou sal stuur, dien in honger en in dors en in naaktheid en in gebrek aan alles; en hy sal ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:47-57