Deuteronómium 28:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al hierdie vloeke sal oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is, omdat jy nie geluister het na die stem van die Here jou God om sy gebooie en sy insettinge wat Hy jou beveel het, te hou nie;

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:41-48