Deuteronómium 28:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat jy op die middag sal rondtas soos die blinde in die donker rondtas, en in jou weë sal jy geen voorspoed hê nie; maar jy sal altyddeur net verdruk en beroof wees sonder dat daar ’n helper is.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:24-30