Deuteronómium 27:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet as jy oortrek daarop skrywe al die woorde van hierdie wet, sodat jy kan kom in die land wat die Here jou God jou sal gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning, soos die Here, die God van jou vaders, jou beloof het.

Deuteronómium 27

Deuteronómium 27:1-13