Deuteronómium 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet jy voor die aangesig van die Here jou God verklaar en sê: My vader was ’n swerwende Arameër en het na Egipte afgetrek en daar as vreemdeling vertoef met min mense; maar hy het daar ’n groot, magtige en talryke nasie geword.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:2-10