Deuteronómium 26:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dat Hy jou dan die hoogste sal stel bo al die nasies wat Hy gemaak het, tot ’n lof en ’n roem en ’n sieraad, en dat jy ’n heilige volk aan die Here jou God sal wees soos Hy beloof het.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:16-19