Deuteronómium 26:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet vrolik wees oor al die goeie dinge wat die Here jou God jou en jou huis gegee het; jy en die Leviet en die vreemdeling wat by jou is.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:10-16