Deuteronómium 25:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As dan die Here jou God vir jou rus gee van al jou vyande rondom, in die land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee om dit in besit te neem, dan moet jy die gedagtenis van Ámalek onder die hemel uitdelg; vergeet dit nie.

Deuteronómium 25

Deuteronómium 25:18-19